Brooke Burke

Brooke Burke
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Brooke Lisa Burke
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Vervaardiger en aktrise
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brooke Burke (gebore 8 September 1971) is 'n Amerikaanse vervaardiger en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dead Scared (2004) en in die televisiereekse Pensacola: Wings of Gold (1997) en Melissa & Joey (2010).


Developed by StudentB